Guest House for sale in Vaaloewer - 8 bedroom

Guest House for sale in Vaaloewer - 8 bedroom - Back to Search Results

Guest House for sale in Vaaloewer - 8 bedroom - Ref No: 13333402 - Email Agent Guest House for sale in Vaaloewer - 8 bedroom - Ref No: 13333402 - SMS Agent Guest House for sale in Vaaloewer - 8 bedroom - Ref No: 13333402 - Add to your favourites Guest House for sale in Vaaloewer - 8 bedroom - Ref No: 13333402 - Email info to a friend

On the banks of the Vaal River - the most beautiful guest house / wedding venue. Come and see



Summary Info

Selling Price
Est. required monthly payment: R41,570 per month
Assumptions : Change
Loan term : 20 yrs
Deposit : 15% (R747,300)
Interest rate : 10.25
Ref No13333402
ProvinceGauteng
CityVaaloewer - Suburb Trends
SuburbVaaloewer
Property TypeGuest House
NotesSituated 52km from Potchefstroom this inviting wedding venue / home / guest house invites you to discover the freedom, frontage on the banks of the Vaal River. This property has boasted a magificent weddings, is also a seminar venue. It brings in a healthy income for the owners as this house is surrounded by beautiful natural wetlands and islands for your pleasure, this offers an exclusive haven for corporate executives who want to entertain their foreign guests, young families or retired couples. Enjoy an outdoor lifestyle at its best with bird watching, kayaking, canoeing, cycling and more.This 8-bedroom villa/venue/haven has 6 bathrooms, of which 4 are on-suite. All the furniture (which is hotel quality), as well as bedding and linen are included in the price. The kitchen is a chef's dream with your entertainment area also kited out with an indoor gas braai. The lovely french doors open up to your very own breath-taking view. The wine cellar is a must for any ardent collector. there is so much more on offer here, come and have a look, book your viewing today!
'n Villa op die oewers van die Vaalrivier! Wil jy wegbreek van die stad, maar jy is nie lus vir langpad ry nie? Word hier tussen Gauteng, Noordwes en die Vrystaat wakker met die geluid van 'n visarend in hierdie rustige plekkie teen die Vaalrivier. Die skilderagtige omgewing laat jou toe om te gaan voŽlkyk, vis te vang en op 'n kano te vaar. Die volgende geriewe is ingesluit: DStv, swembad, pooltafel, kano's, ingeboude braaiplekke, groot gras-terrasse, skoonmaakdiens, nood mediese dienste.
Vir die gholf-entoesiaste is daar 5 uitstekende bane om van te kies in die area. ook 'n plek waar jy jou boot in die water in kan laat. Vir die avontuurlustige jongmense is die gras-terrasse die ideale plek om 'n tent op te slaan sodat jy lekker naby aan die rivier en jou visstokke kan slaap. Daar's 'n groot toegeruste kombuis (alle toebehore ingesluit, nl. 'n mikrogolfoond, 2 yskaste/vrieskaste, diepvries, stoof, glase, eetgerei, breekware, potte, panne, ens.) Daar is ook 'n spens. Linne, duvets, seep, ens. word voorsien. Bring asb. jou eie handdoeke. (Elke bed het 'n duvet en 'n dik kombers plus warmwatersakke vir die winter).
Die dubbelverdiepinghuis het 2 leefareas, 'n groot eetkamerarea met 'n eetkamertafel vir 10 mense, 'n addisionele eetkamertafel met 8 sitplekke, 'n pool-kamer, 4 motorhuise en 'n groot geplaveide parkeerarea met 'n elektroniese veiligheidshek.
Die huis bied slaapplek vir 20 mense. Daar is 2 dakwoonstel-suites, elk met sy eie balkon en 'n koninggrootte-bed met luukse matrasse, groot en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke kamer het sy eie balkon met 'n asemrowende uitsig oor die rivier.
'n Addisionele hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n luukse matras, 'n groot badkamer met 'n stort. Verder is daar skuifdeure wat oopmaak op die swembad en ook lieflike rivier-uitsigte bied. Die vierde kamer het 'n dubbelbed en 'n groot en suite-badkamer met 'n stort. Die vyfde en sesde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens, 'n skakelbadkamer met 'n bad en 'n balkon, sowel as lieflike rivier-uitsigte. Die sewende kamer is geskik vir kleiner kinders en het 2 stapelbeddens, so daar is slaapplek vir 4 kinders. Die kelderkamer het 4 enkelbeddens met luukse matrasse en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ingang is buite van die terras af en dis geskik vir ouer kinders. Aktiwiteite op perseel is onder andere: baarshengel, voŽlkyk, fietsry, visvang, lunsvlieghengel, swem... nou het ek bykans te veel gesÍ: skakel my, dan gaan wys ek jou!


Bedrooms8.00
Bathrooms6.00
ViewYes
Garages6.00
GardenKept.
KitchenYes
LaundryYes
Dining RoomYes
Formal LoungeYes
Family/TV RoomYes
PatioYes
Electric GateYes
IntercomYes
Staff QuartersYes
TV AerialYes
MNet AerialYes
Size6,110.00
Square M Covered740.00
PoolYes
Window TypeWood/Timber.
Ceiling TypeThatch.
Lapa/braaiYes
Staff Toilet/BathYes
StoveYes
Rec-RoomYes
PantryYes
PavingYes
SecurityYes
AlarmYes
Security FenceYes
Security LightsYes
PetsYes
ParkingYes
SprinklersYes
Built in CupboardsYes
ShowersYes
Storeys2
RooftypePitched & Grass.

Times Viewed: 95 (current month or since listed current month)

Agent Info

AgentLettie Visser
View all my properties

Cell079...0791488113 Show Numbers
E-mailEmail AddressLettie VisserShow Email

Ageny Info

Agency Hello Home Properties

Tel 072... 0724221391 Show Numbers
Fax

View More Properties on Cyberprop, Vaaloewer and Vaaloewer

© 2013 South African Property Transfer Guide

Property For Sale: All Property for Sale Gauteng Western Cape North West KwaZulu Natal Eastern Cape Free State Limpopo Mpumalanga Kwazulu Natal Garden Route London Khomas Gauteng Northern Cape Otjizondjupa Erongo Mauritius Zimbabwe Omaheke Lagos South-East District ESPIRITO SANTO LONDON Mokhotlong RIVI»RE DU REMPART Mozambique Hardap Oshana Abuja Moka Western Province KILIMANJARO SURAT THANI ILLINOIS Mashonaland West Matabeleland
Property To Rent: All Property to Rent Gauteng KwaZulu Natal Western Cape North West Limpopo Garden Route Khomas Eastern Cape Mpumalanga Free State Erongo Otjizondjupa
Developments for sale: All New Developments for Sale Gauteng Kwazulu Natal Western Cape Garden Route North West Mauritius Eastern Cape Khomas Mpumalanga Black River Flacq Hardap Otjizondjupa Free State Guateng

Real Estate Powered By CyberAgent
Disclaimer